Knowee
Questions
Features
Study Tools

Verander die volgende werkwoorde in deelwoorde.Teenwoordige deelwoorde:1.        klop = Answer 1 Question 12.        verwag = Answer 2 Question 13.        blaf = Answer 3 Question 1Verlede deelwoorde4.        doen = Answer 4 Question 15.        gebreek = Answer 5 Question 1

Question

Verander die volgende werkwoorde in deelwoorde.Teenwoordige deelwoorde:1.        klop = Answer 1 Question 12.        verwag = Answer 2 Question 13.        blaf = Answer 3 Question 1Verlede deelwoorde4.        doen = Answer 4 Question 15.        gebreek = Answer 5 Question 1

🧐 Not the exact question you are looking for?Go ask a question

Solution

Teenwoordige deelwoorde:

  1. klop = kloppende
  2. verwag = verwagtende
  3. blaf = blaffende

Verlede deelwoorde 4. doen = gedoen 5. gebreek = gebreekte

Similar Questions

1.Vul die werkwoorde by die ontbrekende spasies in:Die seerowers Answer 1 Question 1 die kaart Answer 2 Question 1 die skatte op Answer 3 Question 1 spoor. (lees...om...te)Die kinders kan die speletjie Answer 4 Question 1 Answer 5 Question 1 skatte Answer 6 Question 1 soek. (aflaai...om...te)Die speletjie Answer 7 Question 1 kinders Answer 8 Question 1 probleme op Answer 9 Question 1 los. (leer...om...te)2. Verbind die basis en voegsels om ‘n afleiding te maak:speel + tjies =Answer 10 Question 1roof + er = Answer 11 Question 1rekenaar + s = Answer 12 Question 1skat +te = Answer 13 Question 1kaart + e = Answer 14 Question 1nuut + ste = Answer 15 Question 13. Kies die korrekte voornaamwoorde in die volgende sinne:Die kinders kan die speletjie aflaai. Answer 16 Question 1 kan die speletjie op Answer 17 Question 1 rekenaar speel.Answer 18 Question 1 is ‘n speletjie wat die leerders aanmoedig om probleme op te los.Answer 19 Question 1 is baie raaisels wat die kinders moet oplos sodat Answer 20 Question 1 die skatte kan kry.

VRAAG 1Bestudeer die onderstaande artikel wat in Huisgenoot verskyn het enbeantwoord dan die vrae wat daarop volg.TEKS A1 Dit is belangrik om te weet wie jy is voordat jy in ʼn ernstige verhoudingbetrokke raak. Leer jouself eers ken en wees seker van jouself voordat jy ʼnander persoon kan leer ken. As jou meisie of kêrel nie van jou hou soos wat jy isnie, dan is sy/hy nie die regte persoon vir jou nie.2 Verander jy partykeer jou opinie omdat jy jou meisie of kêrel beter wil laatvoel? Lees hier oor die maniere waarop verhoudings werk.3 In sekere verhoudings stem die een persoon altyd met die ander een saam,net om nie die meisie of kêrel kwaad te maak nie. Die een persoon is altydbereid om van opinie te verander om die ander persoon te pas. Is jy,byvoorbeeld, die heeltyd bang om jouself te wees, omdat jou meisie of kêrel niedaarvan hou nie? Wees versigtig, want op hierdie manier kan jy jou eie identiteitmaklik verloor.4 Julle moet dieselfde kan dink oor belangrike dinge in die lewe, maar julle moetook op ʼn gesonde manier van mekaar verskil. Dit maak die verhouding soveelsterker as julle mekaar se lewens deel, maar ook op julle eie kan funksioneer.5 Gaan kyk julle altyd na die flieks wat jou maat voorstel en kies jou maat altyddie musiek waarna julle luister? In ʼn verhouding is dit belangrik om julle lewensen idees met mekaar te deel. Jy kan nie jou idees verander om ʼn maat tevrede testel nie. Dit sal later net tot frustrasie en ongelukkigheid lei.6 Belangstelling in jou maat is baie belangrik. Almal wil voel en beleef dat hullevir iemand belangrik is. Dit is maklik om partykeer iemand anders in jou leweeerste te stel. Dit laat die ander persoon belangrik voel en dit beteken baie virdaardie persoon.57 Om saam te kan lag, help om ʼn verhouding gesond te hou. Waardeer jou maatse sterk punte en wees geduldig met mekaar se foute. As daar altyd ʼnongelukkigheid in julle saamwees is, moet jy jouself afvra of die verhouding diemoeite werd is.8 Moenie jou vriende afskeep nie en kuier soms alleen saam met jou eie vriende.Moet ook nie bang wees vir jou maat se vriende nie. As dit gebeur, kan vriendejulle verhouding vernietig, want vriende kies maklik kant.9 Geniet julle verhouding, weet wat julle wil hê, besluit wat julle gelukkig maak,want ʼn verhouding bestaan uit twee mense. Laat ʼn verhouding stadig ontwikkel.10 Laastens is dit belangrik om te onthou dat almal ‘n liefdestaal het. Vind eetwat jou maat sin is en gebruik dit dan tot jou voordeel. Sê dankie en wys jouwaardering vir die klein goedjies.Verwerk uit: Huisgenoot, 18 Maart 2010Vraag 1.1 [1 punt]Wat is belangrik om te doen voordat jy ‘n ander persoon kan leer ken?Vraag 1.2 [1 punt]Stem jy saam met die volgende stelling, motiveer jou antwoord:“As jou meisie of kêrel nie van jou hou soos wat jy is nie, dan is hy/sy nie dieregte persoon vir jou nie.”Vraag 1.3 [1 punt]Watter woord in paragraaf 3 sê vir ons dat dit nie noodwendig alle verhoudingsbeïnvloed nie.6Vraag 1.4 [1 punt]Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR, motiveer jou antwoord deur ‘n sinaan te haal.As jy bang is om jouself te wees, is dit ‘n teken dat jy nie sommer jou identiteitsal verloor nie.Vraag 1.5 [2 punte]Hoekom is daar soms een persoon wat altyd met die ander persoon saam stem?Watter raad sou jy vir so persoon gee?Vraag 1.6 [2 punte]Wat dink jy bedoel dit om op ‘n gesonde manier van mekaar te verskil?Verduidelik deur na TWEE voorbeelde in jou antwoord te verwys.Vraag 1.7 [1 punt]Haal DRIE opeenvolgende woorde uit paragraaf 4 aan wat dieselfde as“onafhanklik/onafhanklikheid” beteken.Vraag 1.8 [2 punte]Watter TWEE dinge is belangrik om in verhoudings met mekaar te deel?(Paragraaf 5)Vraag 1.9 [1 punt]Wat kan gebeur as jy jou idees verander om ‘n maat tevrede te stel? (Paragraaf5)7Vraag 1.10 [2 punte]Stem jy saam dat belangstelling in jou maat belangrik is? Motiveer jou antwoord.Vraag 1.11 [1 punt]Kies die antwoord wat die beste by die stelling pas. Let wel: Jy hoef slegs dieletter langs die vraagnommer te skryf.Wat gebeur wanneer jy iemand anders eerste stel?A Hulle sal jou nooit verlaat nie.B Hulle voel belangrik en dit beteken baie vir daardie persoon.C Dit laat voel hulle belangrik, maar beteken nie baie nie.D Dit veroorsaak dat die verhouding vinniger eindig.Vraag 1.12 [1 punt]Haal een woord uit paragraaf 7 aan wat dieselfde as hartseer beteken.Vraag 1.13 [3 punte]Lys DRIE dinge wat tot ‘n gesonde verhouding kan bydra. (Paragraaf 7)Vraag 1.14 [1 punt]Op watter manier kan vriende dit vir jou en jou maat moeilik maak om julleverhouding te laat werk?Vraag 1.15 [1 punt]Watter bron sal jy gebruik as jy hierdie volledige artikel wil lees?Vraag 1.16 [2 punt]Volgens paragraaf 9 is dit belangrik om julle verhouding te geniet.Watter TWEE faktore kan bydra tot ‘n verhouding wat beide partye kan geniet?8Vraag 1.17 [1 punt]Wat, dink jy, word met ‘n liefdestaal bedoel?

Gee die Afrikaanse woord vir die volgende Engelse woorde.1.        computer = Answer 1 Question 22.        game = Answer 2 Question 23.        play = Answer 3 Question 24.        invite = Answer 4 Question 25.        friends = Answer 5 Question 2

1.Gee die intensiewe vorm vir die volgende woorde:hard = Answer 1 Question 1vinnig = Answer 2 Question 12. Gee die trappe van vergelyking vir die volgende woorde:sag = Answer 3 Question 1, die Answer 4 Question 1stadig = Answer 5 Question 1, die Answer 6 Question 13. Gee die antoniem vir die volgende woorde:vinnig = Answer 7 Question 1hard = Answer 8 Question 1wen = Answer 9 Question 14. Gee die sinoniem vir die volgende woorde:bly = Answer 10 Question 1vriend = Answer 11 Question 1opponent = Answer 12 Question 15. Kies die korrekte lidwoord tussen hakies:Ek wen Answer 13 Question 1 100 meter resies.Answer 14 Question 1  kinders is opgewonde oor Answer 15 Question 1  atletiekbyeenkoms.Answer 16 Question 1 afrigters kry Answer 17 Question 1 spanne bymekaar.6. Identifiseer die soorte sinne:Hoera! Ek het die resies gewen. = Answer 18 Question 1Hoekom gaan jy nie deelneem nie? = Answer 19 Question 1Bêre die toerusting! = Answer 20 Question 1Die atlete klim op die bus. = Answer 21 Question 1

Lees de volgende tekst en benoem de onderstreepte woorden. Gebruik de afkortingen.Kies uit …lidwoord (lw) – bijvoeglijk naamwoord (bvn) – zelfstandig naamwoord (znw) – voorzetsel (vz) – werkwoord (ww) – bijwoord (bw) – persoonlijk voornaamwoord (p vnw) – bezittelijk voornaamwoord (b vnw) – wederkerend voornaamwoord (w vnw)AToy Story is terug!Weet jij wat je speelgoed doet zodra je de kamer uitgaat? De filmmakers bij Pixar vroegen zich af wat het geheime leven van speelgoed is . In Toy Story 4 zie je nu voor de vierde keer het antwoord op die vraag en kun je genieten van alle bekende gezichten en stemmen van Woody, Buzz Lightyear, Rex en Mr. Aardappelhoofd. Aan het einde van deel drie kreeg het meisje Bonnie alle speelgoedfiguren. De vorige eigenaar Andy was te oud geworden voor zijn speelgoed en besloot het weg te geven. In het vierde deel gaat Bonnie voor het eerst naar de kleuterklas. Ze heeft het daar niet naar haar zin en knutselt daarom een nieuw vriendje in elkaar: de spork Forky. Het probleem is dat Forky zichzelf als afval ziet, niet als speelgoed. Daardoor moet Bonnie hem uit allerlei situaties redden.Er is geen antwoord opgeslagenVorigeOpslaan en volgende

1/3

Upgrade your grade with Knowee

Get personalized homework help. Review tough concepts in more detail, or go deeper into your topic by exploring other relevant questions.